Agri-uur: 21 Augustus, Juan Venter

Loading player...
Die 2023/24-wolseisoen het verlede week begin met 'n aanbod van net meer as 8 000 bale, nadat 2 125 bale voor die veiling onttrek is. OVK se Juan Venter het meer hieroor…
21 Aug 2023 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min