Agri-uur: 30 Augustus, Dawie Maree

Loading player...
Die belangrikheid van alternatiewe elektrisiteitsvoorsiening in die landbousektor om voldoende vessel- en voedselproduksie te verseker, was onlangs een van die besprekingspunte by Agri Noord-Kaap se jaarkongres. OFM Nuus se Elsabé Richard-May het met Dawie Maree, hoof van inligting en bemarking by FNB, gesels oor die elektrisiteitspaneelbespreking waarvan hy deel was …
30 Aug 2023 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min