Agri-uur: 30 Augustus, Isabel Saunderson

Loading player...
Vroue is eintlik die ruggraat van landbou, want soos die gesegde sê: agter elke suksesvolle man is daar 'n wyse vrou – en in die landboubedryf, is hulle die onsigbare kragte wat deur toewyding en harde werk die sektor laat floreer. En as deel van Vrouemaand-vieringe, gesels OFM Nuus se Elsabé Richard-May met Isabel Saunderson van Nooitgedacht Dorperstoet in die Noord-Kaap.
30 Aug 2023 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min