Agri-uur: 6 September, Stephan Pietersen

Loading player...
Daar is soms ‘n misverstand oor wie as ‘n werkgewer, ‘n subkontrakteur of ‘n werknemer beskou word ingevolge die Wet op Beroepsbeserings en –siektes, sowel as ander arbeidswetgewing. Om uit te vind hoe dit in die landbousektor werk, gesels OFM Nuus se Elsabé Richard-May weer met Stephan Pietersen van Work Accident Support …
6 Sep 2023 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min