Kus tot Kruin - 7 September 23

Loading player...
Fred bespreek hoekom en hoe inwoners in die Tuinroete by Bewaringsinisiatiewe kan en moet aansluit. Ons is gelukkig om so 'n wonderlike Natuur te hê, ons moet almal daarna streef om dit so te hou. Dit is ons nalatenskap.
7 Sep 2023 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur - 20 Oktober 2026

📈💰 LUISTER WEER | ’n Lewe van finansiële sorgvryheid – wat kan verander? Is finansiële sorgvryheid net beskore vir mense wat baie geld verdien of welvaart geërf het? Of begin dit by die besluite wat ons vandag neem? 🎙️ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate en…
15 Oct 10 min

DEMOKRATIESE ALLIANSIE: KANDIDAAT BEKENDSTELLING - 14 Oktober 2026

🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING In hierdie politieke promosie gesprek stel Dirk Kotzé twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: 🔹 Nickey le Roux – Wyk 11 🔹 Francois Botha – Wyk 4 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe…
14 Oct 18 min