Agri-uur: 8 September, Juan Venter

Loading player...
Die vierde wolveiling van die 2023/24-seisoen het hierdie week plaasgevind, waar meer as 1 500 bale by OVK se veiling aangebied is. OVK-junior wolwaardeerder, Juan Venter, het meer hieroor…
8 Sep 2023 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min