Abandoned babies liefdadigheidsprojek 2023

Loading player...
Die jaar vind die Garden Route Moth Motorcycle Association se 2023 Abandoned babies Gemeenskap Welsynsgeleentheid plaas op 16 September om 10:00 by die Mosselbaai Aerodrome, Mosselbaai Lughawe. Hierdie geleentheid, insamewerkimg met die Mosselbaai Munisipaliteit het ten doel om babaklere en-benodigdhede in te samel vir babas wat verwerp en/of ongewens is en tussen die ouderdom van 0-12 maande is.
11 Sep 2023 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur - 20 Oktober 2026

📈💰 LUISTER WEER | ’n Lewe van finansiële sorgvryheid – wat kan verander? Is finansiële sorgvryheid net beskore vir mense wat baie geld verdien of welvaart geërf het? Of begin dit by die besluite wat ons vandag neem? 🎙️ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate en…
15 Oct 10 min

DEMOKRATIESE ALLIANSIE: KANDIDAAT BEKENDSTELLING - 14 Oktober 2026

🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING In hierdie politieke promosie gesprek stel Dirk Kotzé twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: 🔹 Nickey le Roux – Wyk 11 🔹 Francois Botha – Wyk 4 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe…
14 Oct 18 min