Penreach vier geletterdheid in September

Loading player...
Navorsing toon dat 81% van 10-jarige Suid-Afrikaanse kinders in geen taal kan lees nie. Penreach wil dit aanspreek. Ronald Chanetsa gesels met Amanda.
13 Sep 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Afritasties: 'Ek kan lees'

Hoërskool Bergvlam is die enigste ATKV-jeugtak in die Laeveld. Anseri Pool van Afritasties vertel meer oor die "Ek kan lees"-projek.
16 Mar 7 min

Staat skuld Mbombela meer as R400 miljoen

Die DA beplan om Mbombela by die Openbare Beskermer aan te gee weens sy versuim om dienste af te sny van die provinsiale regering wat die munisipaliteit R406 miljoen skuld. Robert Dlamini en Thea Rix gesels met 100.5FM.
12 Mar 9 min

Rolstoele beskikbaar deur MAPD

Die Mpumalanga APD het rolstoele beskikbaar vir inwoners wat dit benodig. Doen teen Vrydag aansoek. TK Khumalo and Thembelihle Mhlabane vertel hoe.
11 Mar 7 min