#DieGROOTBrekfis JNDR - By My

--:--
Joshua na die Reen het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor sy nuwe enkelsnit "By My". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
14 Sep Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes

#DieGROOTBrekfis Brian Emmenis - Beste lugskoue in SA

Die bekende stem van lugskoue in SA, Brian Emmenis, het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor lugskoue in SA en watter lugskoue as die beste aangewys is. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
30 Nov 18 min

#DieGROOTBrekfis Duane Vermeulen

Duane Vermeulen het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor sy rugbyloopbaan, die Wêreldbeker 2023, sy besluit om op te hou speel en planne vir die toekoms. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
29 Nov 29 min