Agri-uur: 14 September, Lizette Vermaak

Loading player...
Dis amper tyd vir die langverwagte NAMPO ALFA wat plaasvind van 12 tot 14 Oktober op NAMPO Park, buite Bothaville. OFM Nuus se Elsabé Richard-May gesels met Lizette Vermaak, organiseerder van NAMPO ALFA se veeprogram …
14 Sep 2023 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min