Agri-uur: 18 September, Elriza Theron

Loading player...
Gewasbeskermingsproduk-etikette is besig om te verander. CropLifeSuid-Afrika-kommunikasie bestuurder, Elriza Theron, sê boere en plaaswerkers moet hiervan kennis neem, aangesien dié etikette vir die afsienbare toekoms aanhou sal verander. OFM Nuus se Elsabé Richard-May praat met haar hieroor...
18 Sep 2023 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min