Rudi Nagel - Afgestompte Akasia

Loading player...
Ek en jy stap Psalm-Saam tot by 'n Afgestomte Akasia.

Nadat ek 'n paar herinneringe deel, vra ek myself af:

"Is Vader se onbeskryflike glorie vervelig?''

Sommige dinge kan my woorde net nie bykom nie...
Kom bedink die vraag saam met my.
19 Sep 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hoekom Uitstel Jou Drome Steel en Hoe Om Met Geloof Aksie te Neem

In hierdie inspirerende episode deel Jannie Putter waarom uitstel een van die grootste struikelblokke tot persoonlike groei en die verwesenliking van drome is. Hy gebruik praktiese voorbeelde uit sy eie lewe om te wys hoe belangrik dit is om wyse raad te soek, moeilike besluite met geloof te neem en…
6 Jul 5 min