Agri-uur: 20 September, Peet Swanepoel

Loading player...
Alhoewel Vrystaat Landbou se privaat ondersoekinisiatief vir veediefstal goed vorder, is daar talle uitdagings. Dié inisiatief is in Julie in die Fezile Dabi-distrik geloods. Om meer uit te vind gesels OFM Nuus se Elsabé Richard-May met Peet Swanepoel, koördineerder vir die privaat ondersoekers in die Vrystaat.
20 Sep 2023 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min