KUS TOT KRUIN - CAPE NATURE 21/09/23

Loading player...
Die rol en doel van Natuurbewaringsgebiede met Carlo van Tonder van CAPE NATURE.
Wat is 'n Bewarea, hoe omstaan dit, voordele en ander belangrike punte - luister gerus weer.
Skakel elke Donderdag in op 90.1 en 104.1 fm op ons Omgewingsprogram KUS TOT KRUIN. 'n Insiggewende blik op bewaring en alles wat daarmee gepaard gaan.
21 Sep 2023 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur - 20 Oktober 2026

📈💰 LUISTER WEER | ’n Lewe van finansiële sorgvryheid – wat kan verander? Is finansiële sorgvryheid net beskore vir mense wat baie geld verdien of welvaart geërf het? Of begin dit by die besluite wat ons vandag neem? 🎙️ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate en…
15 Oct 10 min

DEMOKRATIESE ALLIANSIE: KANDIDAAT BEKENDSTELLING - 14 Oktober 2026

🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING In hierdie politieke promosie gesprek stel Dirk Kotzé twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: 🔹 Nickey le Roux – Wyk 11 🔹 Francois Botha – Wyk 4 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe…
14 Oct 18 min