Agri-uur: 29 September, Juan Venter

Loading player...
Na 'n week se reses het die sesde veiling van die 2023/24-wolseisoen plaasgevind met 'n klein volume van net minder as 5000 bale. OVK-junior wolwaardeerder, Juan Venter, het meer hieroor…
28 Sep 2023 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min