Laerskool George Loeriefees Onderhoud 6 Okt 23

Loading player...
Groot opgewondenheid heers oor die jaarlikse Laerskool George Suid se Loeriefees dv Saterdag 14 Oktober 2023.
Luister gerus weer hoe jou deelname verskeie organisasies bevoordeel, maar moenie die Basaarpoeding, Boeremark, Potjiekoskompetisies, knipmesbraai oa, waarvan jy deel kan wees, vergeet nie.
Kontak Laerskool George Suid gerus indien jy nog wil deelneem of meer wil weet: 044-873 3464 of epos: ontvangs@lgs.co.za
6 Oct 2023 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur - 20 Oktober 2026

📈💰 LUISTER WEER | ’n Lewe van finansiële sorgvryheid – wat kan verander? Is finansiële sorgvryheid net beskore vir mense wat baie geld verdien of welvaart geërf het? Of begin dit by die besluite wat ons vandag neem? 🎙️ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate en…
15 Oct 10 min

DEMOKRATIESE ALLIANSIE: KANDIDAAT BEKENDSTELLING - 14 Oktober 2026

🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING In hierdie politieke promosie gesprek stel Dirk Kotzé twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: 🔹 Nickey le Roux – Wyk 11 🔹 Francois Botha – Wyk 4 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe…
14 Oct 18 min