Agri-uur: 18 Oktober, Corné Nel

Loading player...
Kinders is die toekoms van landbou. Só meen Corné Nel van BKB wat die beoordeelaar was van NAMPO ALFA 2023 se Vleisbees Jeugskou. Die wenner van dié skou was Natacha Badenhorst, ‘n graad 12 leerder van Limpopo. OFM Nuus se Elsabé Richard-May gesels met Nel om meer te leer oor die belangrikheid van sulke jeugskoue vir die landbousektor …
18 Oct 2023 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min