Agri-uur: 18 Oktober, André Reitsma

Loading player...
Verskeie beesrasse was vanjaar te sien by NAMPO ALFA. Een sulke ras is die Braunvieh wat 'n gewilde beesras in Suid-Afrika is, met sy oorsprong in Europa. OFM Nuus se Elsabé Richard-May het daar met André Reitsma van die genootskap Braunvieh Suid-Afrika, gesels om meer te leer oor dié beesras …
18 Oct 2023 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min