KRAGBRON I NIKS KAN ONS SKEI I LENETTE BEER

Loading player...
Romeine 8:38: “Hiervan is ek oortuig: geen dood of lewe of engele of magte of teenswoordige of toekomstige dinge of kragte of hoogte of diepte of enigiets anders in die skepping kan ons van die liefde van God skei nie, die liefde wat daar is in Christus Jesus ons Here.”
27 Oct 2023 12AM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Gerald Peterson - ROMEINE 12:1

EK vermaan julle dan, broeders, by die ontferminge van God, dat julle jul liggame stel as 'n lewende, heilige en aan God welgevallige offer — dit is julle redelike godsdiens. ROMEINE 12:1 AFR53
30 Jan 12AM 1 min

Lynette Beer - PSALMS 51:19

Die offers van God is 'n gebroke gees; 'n gebroke en verslae hart sal U, o God, nie verag nie! PSALMS 51:19 AFR53
29 Jan 12AM 2 min

Peter Kotze - JAKOBUS 4:7

Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug. JAKOBUS 4:7 AFR53
27 Jan 12AM 2 min