Agri-uur: 31 Oktober, Chereen en Thys von Solms

Loading player...
Die teelbedryf is divers. Sommige Suid-Afrikaners verkies om met skape en beeste te teel, terwyl ander kies om met honde te teel. Een sulke paartjie is die eienaars van Bostu Boerboels, Chereen en Thys von Solms. Hulle is geleë in die Leeuwfontein-omgewing naby Roodeplaatdam in the Pretoria. OFM Nuus se Elsabé Richard-May het onlangs met hulle gesels …
31 Oct 2023 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min