Agri-uur: 31 Oktober, Marciel Hopkins

Loading player...
Deelnemers van Boer Soek ‘n Vrou is Sondagaand bekendgemaak. Vyf van die tien boere is van Sentraal-Suid-Afrika. Die aanbieder van dié gewilde reeks, Marciel Hopkins, moedig belangstellendes aan om hul liefdesbriewe vir die boer van wie hulle hou, in te dien voor middernag op 30 November. OFM Nuus se Elsabé Richard-May het meer …
31 Oct 2023 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min