Agri-uur: 1 November, Johan van den Berg

Loading player...
Aanvanklike voorspellings het getoon dat meer reën in September en Oktober sou voorkom het, maar dit was volgens onafhanklike landbouwerkundige, Johan van den Berg, nie die geval nie. Hy gesels met OFM Nuus se Elsabé Richard-May oor wat boere kan verwag in November …
1 Nov 2023 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min