Agri-uur: 2 November, Dr Jane Buys

Loading player...
Dit is weer daardie tyd van die jaar wanneer veediefstal toeneem. OFM Nuus se Elsabé Richard-May het meer hieroor …
2 Nov 2023 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min