Mahindra weet voertuie moet wérk

--:--
Mahindra Nelspruit weet dat voertuie wérk en nie vir dae buite aksie kan wees wanneer hulle gediens of herstel word nie.
Dit is hoekom naverkopediens baie belangrik is, sê Hein le Roux, verkopebestuurder, vir Andri.
7 Nov 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Nina Brand: Ruined Love for me

Nina Brand, oorspronklik van die Laeveld, maak opgang in die musiekbedryf. Die voormalige leerling van Penryn gesels met Skedaddle oor haar jongste enkelsnit, "Ruined Love for Me".
27 Feb 13 min

WSW-veldtog bemagtig vroue

Mariëtte Joubert en Delene de Lange het met ander vroue hande geneem en met die WSW (Women Supporting Women)-veldtog volgende maand beoog hulle om vroue te help om hulself te bemagtig.
27 Feb 13 min

Meer as 2 000 motorfietse ry saam vir kinders

Altesaam 2 616 motorfietsryers het Saterdag 24 Februarie tussen Jeffreysbaai en Stormsrivier 'n wêreldrekord aangedurf vir die meeste motorfietse ooit wat deelneem aan 'n welwillendheidsrit ten bate van siek kinders. Dit was deel van die vyfde jaarlikse Ride for a Child-veldtog om fondse in te samel om mediese sorg aan…
26 Feb 1 min

Loopbane: Professionele fotograaf

Kenneth van Zyl is 'n professionele fotograaf wat spesialiseer in die neem van sport- sowel as vermaakfoto's. Hy deel die fynere kunsies van die beroep en sê 'n mens moet nooit ophou leer nie.
26 Feb 17 min

Joshua Swart: Ouers moet weer gehoor word

Joshua Swart, 'n gr. 7-leering aan Laerskool Laeveld, het onlangs sy skool se redenaarskompetisie gewen met sy argument dat ouers strenger moet wees. Hy gesels met Skedaddle.
23 Feb 10 min