Rudi Nagel - Terwyl Geen meisie wil vertoef, wil elke Mango Groove.

Loading player...
Ek en my skool maats is enkel lopend, mango's is asemrowend en Mango groove is ooglopend.

Tussen al hierdie Lopende sake, Staan baie verhoudings in ons lewens en in ons land stil.
Hou op om te probeer beïndruk en beheer en begin eerder saam geniet, saam move en groove.
7 Nov 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hoekom Uitstel Jou Drome Steel en Hoe Om Met Geloof Aksie te Neem

In hierdie inspirerende episode deel Jannie Putter waarom uitstel een van die grootste struikelblokke tot persoonlike groei en die verwesenliking van drome is. Hy gebruik praktiese voorbeelde uit sy eie lewe om te wys hoe belangrik dit is om wyse raad te soek, moeilike besluite met geloof te neem en…
6 Jul 5 min