Agri-Uur: 8 November, Jan Engelbrecht

Loading player...
OFM Nuus se Elsabé Richard-May het onlangs by NAMPO ALFA buite Bothaville by verskeie genootskappe ‘n draai gaan maak. Een van hierdie genootskappe was die Percheron Telersgenootskap van Suid-Afrika. Sy het met hulle gesels om meer te leer oor dié perderas …
8 Nov 2023 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min