Rudi Nagel - Kiaat Katalis

Loading player...
"A Tree is a seed that took a stand!"

My beginjare met die Here, was loop, val, opstaan en dan maar weer omval.
'n Katalis het my gehelp om te staan en te groei. Hierdie katalis is eenvoudiger , tog ingrypender as verwag...
Ek deel so graag hierdie saad met jou , wat selfs meer waardevol as kiaathout is..
14 Nov 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hoekom Uitstel Jou Drome Steel en Hoe Om Met Geloof Aksie te Neem

In hierdie inspirerende episode deel Jannie Putter waarom uitstel een van die grootste struikelblokke tot persoonlike groei en die verwesenliking van drome is. Hy gebruik praktiese voorbeelde uit sy eie lewe om te wys hoe belangrik dit is om wyse raad te soek, moeilike besluite met geloof te neem en…
6 Jul 5 min