Agri-Uur: 21 November, Stephan Pietersen

Loading player...
Die Vergoedingsfonds het vroeër vandeesmaand 'n kennisgewing uitgereik waarin hy produsente en ander besighede versoek om hul uitstaande loonopgawes vir 2022 te verklaar. OFM-nuus se Elsabé Richard-May gesels met Stephan Pietersen van Work Accident Support om meer hieroor uit te vind. …
21 Nov 2023 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min