Agri-Uur: 27 November, Dawie Maree

Loading player...
‘n Vrystaatse Dohne Merino-boer is onlangs aangewys as Voermol se Nasionale Skaapboer van die Jaar. Wikus Bekker boer in die Edenburg-omgewing. OFM Nuus se Elsabé Richard-May gesels met Dawie Maree, hy was een van die beoordeelaars van die kompetisie. Hy deel ook die belangrikheid van sulke kompetisies vir die landbousektor …
27 Nov 2023 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min