Johan Delport Jesus, die verlosser

Loading player...
Lukas 2:6-7: Terwyl hulle daar was, het die tyd aangebreek dat haar kind gebore moes word, 7en sy het geboorte geskenk aan haar eerste kind, ‘n seun. Sy het Hom in doeke toegedraai en in ‘n krip neergelê, omdat daar nie vir hulle plek in die herberg was nie. (2020 Vertaling)
20 Dec 2023 12AM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Clement Martin - FILIPPENSE 2:3

Moenie iets doen uit selfsug of uit ydele eer nie, maar in nederigheid moet die een die ander hoër ag as homself. FILIPPENSE 2:3 AFR53
6 Aug 1AM 2 min

Kenneth Woodward - KOLOSSENSE 3:13

Verdra mekaar en vergewe mekaar as die een teen die ander 'n klag het; soos Christus julle vergeef het, so moet julle ook doen. KOLOSSENSE 3:13 AFR53
5 Aug 1AM 1 min

Henry Pike - JOHANNES 17:20-21

Maar Ek bid nie vir hulle alleen nie, maar ook vir die wat deur hulle woord in My sal glo — dat almal een mag wees net soos U, Vader, in My en Ek in U; dat hulle ook in Ons een mag wees. JOHANNES 17:20-21 AFR53
3 Aug 1AM 2 min