Naudine Booyens is 'n baken van hoop vir ander

Loading player...
Om amper lewenslank in 'n rolstoel te spandeer het verskeie uitdaagings maar vir Naudine Booyens van Bloemfontein het sy net besluit om vrede te maak met haar omstandighede en aan te gaan. Sy vertel dat dit soms steeds 'n love/hate verhouding is met haar rolstoel maar sy kry oneindig baie dinge vir haarself gedoen.

Sy is tans besig om haar BCom graad af te handel en sien uit om nie meer sekere van die struikelblokke op kampus te hoef te hanteer nie. Dit is duidelik terwyl sy praat dat die geriewe nie altyd ingerig was vir iemand in 'n rolstoel nie en die toegang tot geboue, klasse en eksamenlokale was soms uiters moeilik. Ten spyte van die moeilike dae het sy positief gebly en bly sy op haar eie.

Luister gerus na haar inspirerende boodskap hier.
28 Nov 2023 4AM English South Africa Kids & Family · Education

Other recent episodes

Heart disease can hide in plain sight, know the warning signs

Juandre Watson, Health Promotion & Health Risk Assessment Programme Team Lead at the Heart and Stroke Foundation of SA and joins Yolanda Maartens this Heart Week to recap the main message of World Heart Day and to wrap up Heart Week on OFM. She shares some of the risk factors…
22 Sep 5AM 4 min

Laat toets jou bloeddruk hierdie Hart Week en kyk na jou hart

Geregistreerde dieetkundige by die Heart and Stroke Foundation van SA, Cari Erasmus sluit by Yolanda Maartens aan en verduidelik wat ‘n normale bloeddruklesing is en wat jou bloeddruk kan beinvloed. Cari verduidelik ook hoe hoë bloeddruk voorkom of beheer kan word. Verder is daar hulpbronne beskikbaar aanlyn https://www.heartfoundation.co.za/blood-pressure/
14 Sep 8AM 4 min

Hart Week: Die realiteit van hartversaking in Suid Afrika

Geregistreerde dieetkundige by die Heart and Stroke Foundation van SA, Cari Erasmus sluit by Yolanda Maartens aan hierdie Hart Week om die ernstige statistieke van hartversaking in Suid Afrika met luisteraars ted eel. 64 miljoen mense wereldwyd leef met hartversaking en 1 in elke 5 mense in SA ouer as…
14 Sep 8AM 5 min

Arrhythmia: What causes a heart to beat irregularly?

Nurse Gwendoline Petersen is a Health Promotion and Health Risk Assessment Officer at the Heart and Stroke Foundation of SA and joins Yolanda Maartens this Heart Week to unpack the causes of an irregular heart beat and what symptoms South Africans should look out for. The Heart and Stroke Foundation…
14 Sep 8AM 3 min