Agri-Uur: 30 November, Johan van den Berg

Loading player...
Produsente kan uitsien na ligte neerslae te midde van uiterse hoë temperature. Onafhanklike landbouweerkundige, Johan van den Berg, gesels vanoggend met OFM Nuus se Elsabé Richard-May oor hoe kort- en langtermyn weervooruitsigte lyk …
30 Nov 2023 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min