Weird Wide Web - Die horlosie wat die menslike beskawing sal oorleef

Loading player...
In 2018 is aangekondig dat Bezos in 'n projek belê het wat 'n reuse-horlosie van 10 000 jaar in 'n berg in Wes-Texas sou sien - 'n horlosie wat Bezos terloops $42 miljoen teruggestel het.
30 Nov 2023 8AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Feel Good Friday - Die Bakker Wat Hoop Gee

Die eienaar van die Charlotte-bakkery, Manolo Betancur, het 12 jaar lank verjaardagkoeke geskenk aan mense wat dakloos is, en glo dat almal verdien om gevier te word.
12 Dec 8AM 3 min