NUTRI Feeds 2023 oorsig met Joubert Wentzel

Loading player...
Soos wat die jaar einde se kant toe staan, hoor OFM Agri van verskeie rolspelers in die landboubedryf in Sentraal Suid-Afrika om te hoor hoe hulle die jaar ervaar het. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met NUTRI Feeds se Joubert Wentzel.
3 Dec 2023 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min