Veiligheidswenke vir die plaas hierdie feesseisoen

Loading player...
OFM Inhoudsbestuurder Elzette Boucher-Kruger gesels met Kobus Visser van Agri Securitas om meer uit te vind oor veiligheidswenke op plase vir hierdie feesseisoen.
10 Dec 2023 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min