Kus tot Kruin: Hanteer en rapporteer Marine Diere so! - 14 Desember 2023

Loading player...
Onderhoud met Tersia Marais en Louis Steyn van S.M.A.R.T. Die belangrikheid om nie enige mariene diere te steur wat lewend op die kusgebied uitkom nie. Tans spoel klein robbe uit. KONTAK 072 227 4715 . Neem foto en Pin asb. Dit geld vir dooie diere ook.
'n Verslag van die Brulpaddas van Heidelberg Gauteng.
'Brulpaddas gaan glo beskerm word, maar die ontwikkeling gaan voort!' @Heidelberg Times
14 Dec 2023 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur - 20 Oktober 2026

📈💰 LUISTER WEER | ’n Lewe van finansiële sorgvryheid – wat kan verander? Is finansiële sorgvryheid net beskore vir mense wat baie geld verdien of welvaart geërf het? Of begin dit by die besluite wat ons vandag neem? 🎙️ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate en…
15 Oct 10 min

DEMOKRATIESE ALLIANSIE: KANDIDAAT BEKENDSTELLING - 14 Oktober 2026

🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING In hierdie politieke promosie gesprek stel Dirk Kotzé twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: 🔹 Nickey le Roux – Wyk 11 🔹 Francois Botha – Wyk 4 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe…
14 Oct 18 min