Agri SA deel leierskapsraad

Loading player...
Die rol van georganiseerde landbou is besig om te verander. OFM Agri se Elsabe Richard May gesels met Agri SA se nuwe hoof uitvoerende beampte, Johann Kotzé.
14 Dec 2023 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min