Kalahari Wildlife Project

Loading player...
Beseerde Kalahari-spesies soos ietermago’gs, meerkatte, aardwolwe, en roofvoëls, kry ‘n tweede kans by ‘n besonderse veilige hawe. Dane Beisheim gesels met Machel Van Niekerk, die eienaar van die Kalahari Wildlife Project.
17 Dec 2023 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min