Biosekuriteit kort meer aandag

Loading player...
Die plaag van dier- en gewassiektes in Suid-Afrika was die afgelope paar jaar 'n toenemende kommer, wat die kwesbaarhede vir biosekuriteit in die land se landbousektor blootlê. Dawie Maree, Hoof van Inligting en Bemarking by FNB Agribesigheid meen die ekonomiese gevolge van hierdie uitbrake was diep. Dit strek verder as die onmiddellike impak op opbrengste en resoneer deur die mark, wat die sekuriteit van verkope en uitvoere beïnvloed. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Krüger, het met hom gesels oor hoe produsente hul risiko kan verminder asook wat die privaatsektor kan doen om te help.
18 Dec 2023 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal is 'n brandpunt in die Vrystaat

Isabel van Tonder gesels met Professor Andries Raath, dagbestuurslid van die RPO in die Vrystaat, oor Artikel 6 - sub artikel 3, wat handel oor vee wat vervoer word.
2 Nov 10PM 2 min

Plaasaanvalle en plaasmoorde is aan die toeneem.

Plaasaanvalle en plaasmoorde is aan die toeneem. Isabel van Tonder gesels met Mike Bolhuis, spesialis ondersoeker, oor die brutaliteit daarvan, voorsorgmaatreels, bekamping daarvan en ook optrede tydens en na so 'n aanval. Mike Bolhuis gee waardevolle wenke om sinvol met werkers te kommunikeer en raad om nie 'n sagte teiken…
29 Oct 11PM 56 min