Vergoedingsfonds - wysigings, fokusareas vir 2024

Loading player...
Gedurende 2023 het baie verandering plaasgevind in terme van die wet op vergoeding van beroepsbeserings en siektes. In die eerste deel van die onderhoud gesels OFM se Elsabé Richard-May met Steven Petersen, eienaar van Work Accidents Support oor die uitwerking hiervan op produsente…
16 Jan 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min