Landboutoestande: Oorsig en Vooruitsigte vir 2024

Loading player...
Adjunkpresident van AgriSA, Nicol Jansen, gesels oor die landboutoestande aan die begin van die jaar asook vooruitsigte vir produksietoestande vir boere in sentraal Suid-Afrika.
18 Jan 2024 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min