Beroepe: Wat doen 'n bedryfsielkundige

Loading player...
Linda Brenchley, 'n plaaslike bedryfsielkundige, is passievol oor beroepsvoorligting, omdat sy self so gesukkel het om haar loopbaan pad te vind. Sy sê egter ouers moenie soveel druk op kinders sit om te oorpresteer nie, of om te jonk al te moet weet wat hulle eendag met hul lewens wil doen nie.
23 Jan 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Jabberwock keer terug na Wêreldkampioenskappe

Die Jabberwock-span het onlangs aan die Wêreldkampioenskap in Adventure Racing deelgeneem in Corsica. Harry Wiltshire en Sara Archdeacon vertel vir die Middag Game Drive hoekom slegs nege uit die 100 spanne wat die resies begin het, dit kon voltooi.
12 Nov 14 min

Sluit aan by die polisie

Die polisie wil hê jy moet by hulle aansluit. Lt. Kol. Jabu Ndubane en kapt. Mduduzi Hlubi vertel hoe werk die aansoekproses.
11 Nov 7 min