TLU SA voorlegging aan Minister van Finansies

Loading player...
TLU SA het onlangs het hul insette aan die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, voorgelê in die lig van die 2024 begroting wat binnekort bekend gemaak sal word. Dié landbou-organisasie sê in hulle skrywe het hulle die waarde van kos op die tafel as die belangrikste stabiliserende faktor in Suid-Afrika beklemtoon. OFM Agri se Robyn Schutte het met TLU SA se Bennie van Zyl hieroor gesels.
22 Jan 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min