Agri Noordwes se Sarel Pretorius oor misdaadbekamping

Loading player...
Landelike veiligheid en die toename van misdaad is ‘n geweldige probleem vir boere in die Noordwes. OFM Agri se Robyn Schutte het met Sarel Pretorius van Agri Noordwes gesels oor die kwessies rondom misdaad en misdaadbekamping in die Noordwes, asook hoe gemeenskappe kan saam staan om hul areas te beveilig…
23 Jan 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min