Buckets of Blessings bied hoop in moeilike omstandighede

Loading player...
Buckets of Blessings is meer as net Ciabattabrood - dit is ook 'n baken van hoop in moeilike omstandighede. Louis Leonard gesels met ons oor hoe hy die onderneming op die been gebring het na hy met MS gediagnoseer is.
24 Jan 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Diefstal: Wanneer dit nie vreemdelinge is nie

Ons spandeer baie geld om mense uit ons huise en ondernemings te hou, maar hoeveel misdade begin met iemand wat wettig toegang gehad het: 'n kontrakteur, afleweringspersoon of voormalige werknemer? Callum McPherson van Securicon gesels met Laeveld Brunch.
16 Jul 16 min

LOMAC-lugskou eersdaags aangebied

Die Laeveld Modelvliegtuigklub (LOMAC) bied volgende Saterdag 'n lugskou aan. Alec Groenewald en Phillip Lewis gesels daaroor met Sonop Ontbyt.
15 Jul 15 min

Wat is beter: sade of saailinge?

Die organiese groentetuinkundige, Elzabé de Bruyn, was weer in die Saterdag Ontbyt-ateljee saam met Charles om te praat oor wat die beste is, sade of saailinge?
13 Jul 20 min