Kus tot Kruin - Rewilding the Wilderness - 25 Januarie 2024

Loading player...
Fred Orban in gesprek met Marcel van der Merwe II , n jongman met n visie. Hy het n dokumenter van 300 plus bladsye begin skryf, REWILDING THE WILDERNESS, op die ouderdom van 16 jaar. Sy visie is om gebiede te hervestig met die natuurlike fauna en flora van eerstyd waar mense ekonomies saam met die natuur kan leef en boer, sonder om dit te verwoes.
25 Jan 2024 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur - 20 Oktober 2026

📈💰 LUISTER WEER | ’n Lewe van finansiële sorgvryheid – wat kan verander? Is finansiële sorgvryheid net beskore vir mense wat baie geld verdien of welvaart geërf het? Of begin dit by die besluite wat ons vandag neem? 🎙️ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate en…
15 Oct 10 min

DEMOKRATIESE ALLIANSIE: KANDIDAAT BEKENDSTELLING - 14 Oktober 2026

🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING In hierdie politieke promosie gesprek stel Dirk Kotzé twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: 🔹 Nickey le Roux – Wyk 11 🔹 Francois Botha – Wyk 4 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe…
14 Oct 18 min