Zander VD Westhuizen - Hy gee my krag

Loading player...
Psalms 23:3 (DB): “Hy gee my die krag om elke dag reg te lewe. Soos ’n goeie gids lei Hy my elke dag om volgens sy wil te lewe. Almal in my lewe kan sien hoe belangrik God is.”
31 Jan 2024 11PM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Clement Martin - FILIPPENSE 2:3

Moenie iets doen uit selfsug of uit ydele eer nie, maar in nederigheid moet die een die ander hoër ag as homself. FILIPPENSE 2:3 AFR53
6 Aug 1AM 2 min

Kenneth Woodward - KOLOSSENSE 3:13

Verdra mekaar en vergewe mekaar as die een teen die ander 'n klag het; soos Christus julle vergeef het, so moet julle ook doen. KOLOSSENSE 3:13 AFR53
5 Aug 1AM 1 min

Henry Pike - JOHANNES 17:20-21

Maar Ek bid nie vir hulle alleen nie, maar ook vir die wat deur hulle woord in My sal glo — dat almal een mag wees net soos U, Vader, in My en Ek in U; dat hulle ook in Ons een mag wees. JOHANNES 17:20-21 AFR53
3 Aug 1AM 2 min