Zander vd Westhuizen - Waarom so kleingelowig?

--:--
Matteus 6:31-32: “Hou op om kleingelowig te wees. Hy sal sorg dat julle genoeg het om aan te trek. . . Julle het mos ’n Vader in die hemel wat presies weet wat julle nodig het. Hy sal sorg dat julle dit alles kry.”
29 Feb 11PM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Erastus Beukes - Nahum 1:7

Die Here is goed. In tye van nood is Hy ’n veilige vesting. Hy beskerm elke mens wat op Hom vertrou.” Nahum 1:7
23 Apr 12AM 1 min

Johan Delport - Psalm 25:8

“Die Here is goed en doen wat reg is. Daarom wys Hy vir sondaars die regte pad.” Psalm 25:8
22 Apr 12AM 1 min

Lynette Beer - Jesaja 41:13

“Ek is die Here jou God. En Ek sê vir jou: ‘Moenie bang wees nie. Ek is daar om jou te help!’” Jesaja 41:13
18 Apr 12AM 2 min