Aartappeloes positief in Oos-Vrystaat

Loading player...
Die aartappelbedryf in die Oos-Vrystaat speel beduidende rol in die landbou-ekonomie van Suid-Afrika, en die afgelope oesseisoen het verskeie interessante ontwikkelinge en uitdagings meegebring.
Theo Ferreira, ervare boer van Harrismith in die Oos-Vrystaat, meen hoewel produsente tevrede is met vanjaar se oeste, dat dit nie sonder uitdagings was nie.
5 Feb 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min