33ste Kloppers Marathon in Bloemfontein ‘n dag vir die hele gesin

Loading player...
Yolanda Maartens gesels met Mel Mulder van Kloppers, Bloemfontein in afwagting vir Saterdag, 10 Februarie 2024 se 33ste Kloppers Marathon. Sy praat oor hul amptelike liefdadigheid die jaar, New Beginnings, en hoe die publiek ‘n verskil kan maak. Verder bevestig sy dat die dag ook vir die hele gesin is, met hope vermaak en die 4,8 km pret draf/stap vir alle ouderdomme is. Registrasies is nog oop. Besoek Kloppers se Facebook-blad vir meer inligting.
6 Feb 2024 1AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Akademia se nauurse afstandsmodel skep ontelbare geleenthede vir studente

2025 is om die draai en daar is nog tyd vir jou om jou studiedroom ʼn werklikheid te maak! Akademia se nauurse afstandsmodel bied jou die geleentheid om te studeer terwyl jy werk of ander belangstellings nastreef. Pieter Jordaan, bemarkingsadviseur by Akademia sluit by Yolanda Maartens aan met al die…
2 Dec 2024 5AM 4 min

Liggiefees in Potchefstroom lok 70 000 ondersteuners in Desember

Prinsipaal van die Abraham Kriel Kinderhuis in Potchefstroom, Christie Saayman sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel hoe nodig die fondse is wat jaarliks tydens die Liggiefees ingesamel word. Van 15 000 besoekers tydens hul eerste poging amper 20 jaar terug, verwag hulle vanjaar 70 000 besoekers met splinternuwe…
2 Dec 2024 3AM 3 min

#Pinktober: Genetiese toetse bemagtig borskanker pasiente

Dr Corlia Loots van Medi Clinic Bloemfontein sluit by Yolanda Maartens aan om te verduidelik hoe belangrik genetiese toetse kan wees vir veral vroue. Sy verduidelik ook wat mens dan met die inligting doen en hoekom daar professionele spanne betrokke is om die uitslae te bespreek
30 Oct 2024 4AM 10 min